top of page

Voel jy soms jou peuter is so besig, jy kan net nie
by hul leergierigheid byhou nie?
Moenie bekommerd wees nie, ons doen al die voorbereiding vir maklike speeltyd wat jou peuter sal stimuleer en leer!
Dis soos Kleuterskool in 'n Boks!

16 OPVOEDKUNDIGE AKTIWITEITE
GRATIS AFGELEWER VOOR JOU DEUR
SLEGS R399 PER MAAND

Woelwater Aktiwiteitsbokse is begin in 2016 deur ń mamma van twee Woelwaters. Sy het graag self haar kinders besig gehou by die huis, maar wou seker maak hulle ontwikkel reg, en behaal hul mylpale.
Sy het besef hoe veeleisend dit kan wees wanneer jy graag iets wil aanmaak om te doen,
maar nie noodwendig die regte bestanddele of skryfbehoeftes in jou kas het nie.
Toe dink sy: "Wat daarvan as ek alles wat 'n mamma sal nodig hê
(van verf tot papier om óp te verf) saam sit in 'n boks, en dit
voor haar deur laat aflewer?"

En so is Woelwaterbokse gebore!

Elke boks bevat 16 aktiwiteite waarvan die meeste herhaal kan word!
Ons maak seker dat al jou kind se ontwikkellingsvaardighede
geoefen word, sodat hulle hul mylpale kan bereik.
Peuters leer die vinnigste deur te speel en ontdek. Maar hoe weet ek hoe om met my peuter te speel?
'n Peuter leer alles wat hul moet deur te speel en te ontdek, en deur met JOU interaksie te hê.
Ons maak dit vir jou maklik om daardie kwaliteit tyd in te sit met WOELWATERBOKSE,
ons gee selfs vir jou 'n papier en kwas saam as dit 'n verf aktiwiteit is!

"ONS GEE NIE NET OM OOR JOU KINDERS NIE, ONS GEE OM OOR JOU. WANT AS DIT GOED GAAN MET MAMMA GAAN DIT GOED MET HAAR BABAS."
-Woelwater Mamma-
HOE WERK DIT?





1.
SELEKTEER DIE BESTE OPSIE
EN BETAAL AANLYN
2.
ONTVANG DIE BOKS
VOOR JOU DEUR
3.
MAAK OOP EN
SPEEL SAAM

4 ouderdomsgroepe,
getoets deur die ouderdom kinders:



Tevrede Woelwaters:
"Waarlik 'n fantastiese boks wat jou die hele maand sal besighou. Jy kan eerlikwaar die liefde en sorg sien wat in die boks in gaan, en dis nie net 'n random klein speelding en 'n paar goedkoop papiere nie. This is magical!"
Lianda Coetzee
May 2019


"Just received our first box and WOW! I am so impressed with the content and thought that went into assembling all the activities!
Baie dankie, het vandag al die Seekat beplak en my kleindogter dit baie geniet!🐙"
Marie-Louise van Zyl
16 Desember 2020
bottom of page